Wanneer daar met krap gehengel word moet die voorbereiding van die krap reg wees. Ek gaan as volg te werk:
1. Knip die knypers af en dan al die pote,
2. Sny die krap dan in die middel deur van oe tot agterkant.
3. Haal die dop van die krap af en sny dan in stukke deur die dele van die pote te deel, sodoende kry jy 6 stukkies.
4. Ryg nou die knoetse aan 'n langsteel hoek, die stukke kan weer ook op die snybord in die krap sap gedoop word net as jy wil.
Die aas is dodelik vior Baber en vir geelvis.