Hierdie is ʼn unieke foto van 'n Karoo jakkals wat hase jag.
Die Karoo jakkals was tot en met 1989 nog beskou as ʼn uitgestorwe spesie wat meestal snags jag, en is dus ʼn baie skugter dier wat selde gesien word.
Hierdie is waarlik ʼn uitsonderlike foto waarby dierekenners en liefhebbers
die jag tegnieke en instink van die besonderse dier kan bestudeer.
Die foto gaan op 50/50 in detail bespreek word deur Prof. Johan Struwig van UP
[size= ][/size]