Nee wat Arno, smaak my die rots en strand en boothengel beginne nou met jou kop smokkel, was dit nou n tipe diepsee hengel slide of wat? Jy is mos die hengelaar nie die aas nie, of was jy nou n lure?
Tremosso - Speak to Brain Mcfallen - 0823201288 - he has one of the biggest opperations in Gansbaai. Well organized and a boat of note - 40ft Lee Cat with 4 200 suzukis.
Chris - ingewing van die oomblik. Het by oom Brain oorgebly Saterdag aand - toe se hy ons moet saam kom Sondag oggend. - Sh&T dis amazing. Ek probeer nou al van gister fotos oplaai maar kannie - weet nie wat gaan aan nie !!