Gerhard(Chock)Nel
Banned
Dis daardi tyd van di jaar
Dit is daardi tyd van di jaar ,,, Wanneer di hoekoms soms baie meer as di daaroms is,,,Dis daardi tyd
Van di jaar!!!!
Dis daardi tyd van di jaar!!!!!! Wanneer di antwoorde bekend…. Ni dit is wat ons altyd wil
hoor ni,,,,, Dis daardi tyd van di jaar!!!!!
Dis daardi tyd van di jaar!!!!!!Wanneer ons almal nuwe beloftes maak…. Net om dit weer vogende
Jaar te maak,,,,,Dis daardi tyd van di jaar!!!!
Dis daardi tyd van di jaar!!!!!! Wanneer ons dit wat ons toewens aan ons eie…. Dalk net moet bepleit
Vir andere,,,,, Dis daardi tyd van di jaar
Dis daardi tyd van di jaar!!!!!!! Wanneer ons vi eens dank moet bring….. Aan di Skepper vir nog een,,,
Dis Daardi tyd van di jaar!!!!!!!!!
Chocknel[/b]