Dinokeng

Skuimkop

Sealiner
Marleo is skuins oorkant Hengelaars Vriend en tesun The Blades en N-Tvl gronde. Soos jy na N-Tvl gronde se hek toe ry kry jy sy ingang aan jou linker kant. Ingang is basies tesun die brug en N-tvl gronde se hek.

Ps: Maar bly vir eers weg daar want ek guarantee jou jy gaan nou 90% van die kere daar vas sit maar andersins hou hy glo groot Karps.
 
Skuimkop

Sealiner
Hier kan jy sien hoekom ek so sê. Die was so maand of wat terug afgeneem van Hengelaars vriend (verby die laaste cabins). Jy kan die plante groei voor Marleo (aan regter kant van die foto) se oewer duidelik sien.
 
Attachments

  • 20131110_154245.jpg
    20131110_154245.jpg
    41.8 KB · Views: 124

QDP

New member
Hi Everyone.

I took a drive out to Roodeplaat(NTV Gronde) to get an idea of the water level now.

Here are some pics i took.

Cheers.
 
Attachments

  • 20131215_132919 (Large).jpg
    20131215_132919 (Large).jpg
    37.2 KB · Views: 105
Top