Dimalachite

gerard10

New member
Hello almal.

Ons gaan die naweek van die 16de Julie Dimalachite toe ons kamp by Kiewiet no 3. ek het gesoek op die forum maar kry nie baie inligting oor plek nie ek was op hulle web site ook. Kan julle my help met ass geure en diepte.

Baie dankie.
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Dis n baie lekker plek daai en stand 3 is lekker. Die wal is net hoog so vat maar n skepnet met n lang pyp saam. Ek het my grootste karp daar gevang met n erdwurm. Daar is regtig baie wat werk daar jy moet maar begin wat jy vertrou en dan deer jou kas werk. Almond , tuti-fruiti en Banjo het al goed gewerk vir my daar
 
Top