Dimalachite Resort and River Lodge

jozi s

New member
Beplan 'n naweek na dimalachite in Oktober. Enige raad op watter aas die beste werk en watter campsite die beste is?:wfish
 
More Jozy S

As ons daar gaan kamp gaam kamp ons altyd by stand 13 by die pomp huisie. Dis die diepste daar.

MBT ase ek weet die muddies hou van pinksweets en die karpe 'n plain floatie met SWD backing met FX, Banjo op die bom.

Jy hoef ook nie diep te vang nie so 40 mtr.

Hoop dit gaan jou help.

:wfish
 

REDRUM1

New member
More Jozi s

Ek sal voorstell staanplek 5 en 6 is die beste plek, gooi so 40-50 meter, moet nie dieper gaan dan gaan jy oor die diep gat gooi. Die aas wat goed deur gekom het was Vaaldam mielie put met n' skoon geel float, op die bom het ek net almond S van supercast op gespuit. Die groot vis het op bloekom mielie put met n' bloekom put, op die bom het ons toffie apple van Martin Louw gesmeer.

Ek stem ook saam met Gerrit, die ase wat hy daar voor gestel het werk ook goed daar. NB kry n' voerkol aan die gang.

hier is een van die mooi visse wat uit gekom het.

Geniet die tyd daar en hoop julle vang die grootes.

stywelyne groete
 

Attachments

  • SNC00378.jpg
    SNC00378.jpg
    43.1 KB · Views: 315

jozi s

New member
Dankie ouens, dink sommer ek gaan daar 'n draai maak voor die familie kamp daai naweek. Het noggal stand 13, 14, 15 in gedagte gehad.

Hengel groete
 

ggodendaal

New member
sorry guys i go there at least three times a year and think the prices for camping is reasonable. me and the wife like to rough it so no need for the luxury of a cabin with a bed.

i have caught every time usually 1 big carp biggest 10kgs and plenty mud fish. think you need to know which fishing sites to book the one we camp at religiously has very deep pools and plenty feeding fish but you might get stuck a few times inbetween

fishing there can be tough after rain as the river flows quite fast but all in all think the original message was way over exaggerated regarding the place dont be put off
 

jozi s

New member
Hi guys

Didn't get a chance to go to dimalachite as yet. Just a quick question, if you get a feeding spot going how do you go about in doing this, what do you use? The reason for this question is that this place is a river and wouldn't the flow cause the feeding spot to "flow" along the river aswell?

Has anyone been to Dimalachite lately?
 

outdoorfamily

New member
Hi Jozi - The flow of the river only have an influence after BIG rain, or when the open gates at the barage or Vaaldam.

Untill November, it shouldn't be a problem.

Keep well
 

visblixem

New member
Hi mense. Nou ek my vrou en pel en sy vrou gan die naweek van 5en6 november by dimalachite gan wegbreek en visvang. Ek het nou al baie stories gelees maar moet se van wat ek kan sien, lyk die plek heel fantasties. My friend het die booking gemaak en se ons sit erens regs of heel regs as ek hom reg verstaan het! Kan enige een dalk ons n tip gee oor hoe die water daar is en hoe ons dit moet benader. Ons vrouens gaan ook saam visvang, het vir hulle stokkies en als gekoop. Great as die girls so begin deel neem an n mooi sport. Ek let op dat baie mense se gooi 40 of 50 meter maar die fotos vertel n ander storie??? Hoekom 12" grafiet stokke op die stands boys??? Wille julle net nie die geheim verklap nie???lol:::S ek moet se die vis wat julle almal op die fotos het is pragtig en maak my sommer my kas twee keer skoonmaak! Wat kan julle voorstel op die staanplek soos bo genoem en sou julle se die gewone gly rietvlei strop met mushroom sinker is n goeie roep of moet ons eerder daai aaklige veer plastic bom holders ansit vir die vashaak plekke waarvan almal moan??? Of is die strategie van alles kom uit met n vis sodat jou lyn opkom nie haak nie n beter ene.....lol..... Ek sien uit om julle te kom virtel van die naweek en n paar fotos te kom deel. Tot later groete.
 
Top