Digte Mis

Wernerh

Senior Member
Koos ry in digte mis en kan nie goed sien nie. Hy besluit om

die motor voor hom se agterliggies te volg. Skielik stop die motor en

Koos ry DOEF! in hom vas.

Koos vlieg uit sy kar en skree op die ander bestuurder: "Hoekom

stop jy so f0kken skielik??"

"Omdat,ek in my f0kken garage is!"
 
Top