Dafishking
Senior Member
Die wat belangstel laat weet maar op die thread ons wil graag 'n group booking maak vinnige manier om die tagging kit te kry.
asof jy groot visse vang slimjan....kyk na wie dit aanbied......nee strepie, dis vir die ouens wat groot visse vang en release......
seker dan nie vir jou nie.....strepie?
