saterdag het ek n klub kompetiesie aan gehaad soo hengel ek leker dit was maar n stadige dag gewees ek het toe 7 vis in die net so pak ek op en toe wag ons bietjie vir die skaal en my pa hoor n gespartel in die net en hy kyk toe na die net en daar gebeur dit n vis van ongeveer 600 gram spring toe uit en daar is hy weg kos my toe die kmpetiesie . soo toe koop my pa vir my sommer n nuwe net
!