Die spook

Fanie

Sealiner
Lank gelede was daar `n plaashuis waar dit erg gespook het, tot so `n mate dat die eienaar gratis verblyf verskaf het aan mense wat daar wou woon.

Baie het gekom, maar net vier tot ses dae daar gebly en toe weer getrek. Die langste wat mense daar gewoon het was tien dae.

Op `n dag trek daar `n man, sy vrou en twee kinders in. Hulle het drie maande daar gebly. `n Paar dae daarna kom sy buurman met sy perdekar daar verby en sien dat die osse gespan is, en dat die wa vol gelaai is.

Hy vra toe, ou buurman wat gaan nou aan? Die spook lig die bokseil op, steek sy kop uit en se: ons trek.
 
Top