more se mede hengelaars
ek het vir die lang naweerk vir n 2 dag sessie gaan hengel hier by ons dam
ek het die oukie op 35m op getel omtrent so 03h45 saterdag ogggend
hy het opgetel op sprite deeg met banjo mellow as backing het n paargevang maar my foon wou net toelaat dat ek die foto neem voor dit gedood het
ek sal weer die naweek gaan pap gooi en dan n paar foto,s post