die oukie het ek op 35m gekry

connas

New member
more se mede hengelaars

ek het vir die lang naweerk  vir n 2 dag sessie gaan hengel hier by ons dam

ek het die oukie op 35m op getel omtrent so 03h45 saterdag ogggend 

hy het opgetel op  sprite deeg met banjo mellow as backing het n paargevang maar my foon wou net toelaat dat ek die foto neem voor dit gedood het

ek sal weer die naweek gaan pap gooi en dan n paar foto,s post 

:wfish
 

Attachments

  • connas 4.jpg
    connas 4.jpg
    54.9 KB · Views: 316

Oom G

New member
Het die naweek my PB verbeter van 8.0 na 9.55kg met .21 lyn.... Om die minste te se...DIT WAS PRETTIG GEWEES!!!LOL!!!!:wfish
 

Attachments

  • Image032.jpg
    Image032.jpg
    37 KB · Views: 288

connas

New member
more oom g

dis n baie mooi vias daai geluk man eks skoon jaloers nou gaan ek ook aanhou tot ek my pb van 5.0kg gebreek het waar om en by in namib het jy gevang ?
 

Oom G

New member
Naute dam naby Keetmanshoop....ek het met een gespook vir bietjie meer as n' uur voor hy my hoeklyn gebreek het....ek reken dit was een van daai 12\15kg bulle gewees, maar met .20 lyn is dit maar n' probleem om daai knape uit te kry....:)
 

Oom G

New member
Thanx Danie,

Was gou die naweek teen die oranjerivier gewees, maar het net in die kleuter skool geboer....grootste Muddie was 1.24kg gewees...:(

Connas, by watter dam hengel jy gewoonlik...?
 

connas

New member
@ oom g

ek hengel maar gewoonlik in schweizer reneke se dam

dit werk my die goedkoopste uit en ek ken di dam al redelik goed so ek weet omtrent waar die mooi grootes le en sleg wees
 
Top