Fishnewbie
Senior Member
So, ek hoop die weer lyk goed hierdie naweek, ek gaan bietjie Roodekopjes dam toe, gaan my 2 see stokke vat, want dis al wat ek het, Daiwa Jupiter's 13.5 FT gelaai met my Daiwa BG60 en my NUWE
Daiwa Opus 6000 Plus en kyk of ek bietjie snorre kan optel. Enige iets spesifiek wat moet weet?
Gaan maar met die usuals vang, hoender lewer en hoender harte en daai en miskien n karp kop as ek enetjie kan raak vang. Het nie nou beskikking tot dooie kuikens nie maar dis okay. Sal julle na die weekend laat weet of ek enige luck gehad het. :fishn KAN NIE MEER WAG NIE, dae by die werk voel asof dit verewig vat om verby tegaan!!
Daiwa Opus 6000 Plus en kyk of ek bietjie snorre kan optel. Enige iets spesifiek wat moet weet?Gaan maar met die usuals vang, hoender lewer en hoender harte en daai en miskien n karp kop as ek enetjie kan raak vang. Het nie nou beskikking tot dooie kuikens nie maar dis okay. Sal julle na die weekend laat weet of ek enige luck gehad het. :fishn KAN NIE MEER WAG NIE, dae by die werk voel asof dit verewig vat om verby tegaan!!