Hi Almal.
Ek sit die naweek langs die water en wonder toe hoe die manne van oud gevang het. Ek besef met pap en so aan maar hoe het hulle tewerk gegaan met die. Dis nou voor die tyd van Springs en die voerbal. Was die maar net die sinker en die hoek met wat ook al aan die hoek of was daar meer? Hulle vangs was op dae beter (Lui ek af van die ou fotos wat ek al onder die oë gehad het) as ons selfs met al die nuwe tricks wat ons gebruik, so wat het hulle geweet wat ons vergeet het?
Op 'n ander noot.... BLEEDING FLOATS....
Ekt al my eie probeer maak maar hulle kom so hard uit dat die hoek nie eens kan in nie, en as hy wel die dag in breek die float in 2. Bietjie dip in 'n houer met die floats en dan gerol in die Floro.... reg of verkeerd? enige raad sal welkom wees op die een. Ek sien ook die manne hier rond maak 'n float wat eers rooi bloei en dan geel en dan weer oranje.... sout in my wonde!