Was die naweek by bloemhof die hoek en wa dit lekker maar daar is net iets wat my pla en soek raad asb.
Ons het 52 babers gevang vir die naweek en wat n jol was dit, maar niemand op die oewer het n karp gevang nie. Ek het ALLES in my box probeer maar nie eers n byt nie. Ons almal was stomgeslaan hieroor. Niemand het eers n muddy ook gevang nie.