Die engelse les vir Johnnie!

Bra Gee

New member
Die Engelse Menner leer die laaities van 'Verbs"

' A verb is a 'doing' word! e.g: 'I look at you' look is what I'm doing..so look is the doing word! Got it?

Now lets see if you can find the 'doing' word in the following:" The bird fly over the trees"

Almal is still en Johnnie steek sy hand op: 'ja, Johnnie..wat is die 'doing'word?

'Bird' Meneer, 'bird!'

Nou 'Johhnie, as 'Bird' die 'doing' word is..'bird' jy vir ons.

Johnnie, glad nie lui nie,begin: ' Onse Vader ,War innie Hemel is..."

Bird virrie laaities, mense bird!

Bra Gee wrote:

::Smooi man
 
Top