Die Bass spawn steeds...

Herman Nel

Senior Member
Hallo  Ryan!

I was just kidding around with old Revo a bit...Revving Revos Revs hey?

Anyway , the handling and care of bass is one of the points in my Stywe Lyne article and I have lost count of the amount of bass I have saved from the hook and cook brigade and even hurt my pellie Chris's feelings when he tried to convince me to have this fish mounted and I said no! ( see attached pic---unfortunatley taken on a low quality cellphone camera )

By what I mentioned about ou "Frikkie"... I do not at all approve of what you said and I quote: "but why manhandle/maltreate them if you love the sport of bass fishing so much this just makes no sense to me" ...

This is definitly not the message that I wanted to get through , maybe I should rephrase or maybe you read it wrong?

Anyhow...game ....set ...vuurhoutjies ( Matches for you English  talking okes!)
 

Attachments

  • bass.bmp
    95.1 KB · Views: 141

Loams

Sealiner
Mooi visse daai Herman!

Ek wens ek kon bietjie 'n vrydag steel nou en dan om by 'n private dam te gaan vang LOL
 

Herman Nel

Senior Member
Ja wel...

My werkgewers sal my fire en my vrou my skei as hulle weet hoe baie ek "skelm" vang en perongeluk met 'n visstok en bassboks by 'n "klient" opdaag.

Wat dit vir my so moeilik maak is dat daar so 150 pvt damme tot my beskikking is vanaf Badplaas / Barberton / Lydenburg / Hazyview / Malelane / Hectorspruit en Komatipoort.

Ek probeer in die week lig travel en vat min ( gewoonlik my confidence baits ) of nuwe ongetoetste kunsaas saam  en so 1 of 2 stokke en dis omtrent dit...

Groete

Herman
 

Herman Nel

Senior Member
Bucknutz

Daar is so plekkie tussen Belfast en Dullstroom - Lakenvlei

Moerse forelle en moerse vet bass ...want hulle eet die hoog in protein forelle.

Die boonste dam het minder bass en meer forel en die onderste dam daar is dit anders om. Baie struktuur ens.

Lekker log cabins met kaggels...baie moeranties as jy 'n girl/ vrou/ jou vrou / jou pel se girl /die buurvrou of jou Gr1 juffrou wil saamvat...

 
 

Attachments

  • fgdfgd 019.jpg
    fgdfgd 019.jpg
    40.9 KB · Views: 99

Kingfisher-guy

Senior Member
Hey hennieS

Ja ek het al 'n paar keer daar gevang maar dis nie vir my so great dam nie! Ek dink eintlik aan 'n kleinerige dam...altans kleiner as kwena.
 

HennieS

Senior Member
Kingfisher

Ek gaan jou PM en vir jou verduidelik waar om te gaan en hoe om te hengel, ek het al baie groot vis gevang daar!
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo Kingfisher!

Soos HennieS daar noem is Kwena , voorheen bekend as Braam Raubenheimer na aan Lydenburg.

Ek was verlede Sat daar en het by die klippe by damwal binne 2 ure 7 visse gekry van so tussen 300g en 1,5 kgs. Almal was in goeie kondisie!

Daar is ook so paar pvt boere in die area wat bass in hul damme het.

Ek gaan volg week Steelpoort toe so stuur asb vir my 'n pm dat ek jou kan kontak dan maak ons gou 'n plan met daai kurpers en bass.

Vind aangeheg 'n foto van hoe kwena nou lyk in terme van watervlak...en voor iemand vra, ja daai is my 4 stok specimen carp setup...

Groete

Herman
 

Attachments

  • IMAGE_153.jpg
    IMAGE_153.jpg
    46.9 KB · Views: 122

Kingfisher-guy

Senior Member
[color="#006600"]Herman Nel[/color] wrote:
Hallo Kingfisher!

Soos HennieS daar noem is Kwena , voorheen bekend as Braam Raubenheimer na aan Lydenburg.

Ek was verlede Sat daar en het by die klippe by damwal binne 2 ure 7 visse gekry van so tussen 300g en 1,5 kgs. Almal was in goeie kondisie!

Daar is ook so paar pvt boere in die area wat bass in hul damme het.

Ek gaan volg week Steelpoort toe so stuur asb vir my 'n pm dat ek jou kan kontak dan maak ons gou 'n plan met daai kurpers en bass.

Vind aangeheg 'n foto van hoe kwena nou lyk in terme van watervlak...en voor iemand vra, ja daai is my 4 stok specimen carp setup...

Groete

Herman

Haha dit lyk na nogals 'n duur setup daarso!! Maak my jaloers...

Hoe lyk die karp nog daar by kwena?
 

Ryan

Sealiner
Was there on Saturday........

LAte afternoon they will eat anything - many of them up in the grass
 

Ryan

Sealiner
Still plenty on the camp side but they are now all over especially up in the Snotrobella and lilly pads
 

HennieS

Senior Member
Ek dink op die stadium gaan jy pre-spawn, post-spawn en spawn vis kry by RDW. Daar is altyd vis wat laat, vroeg en nooit is by RDW. Die tyd van die jaar werk klein ase goed iets soos Jnr. Fluke 
 
Top