dis te verstane, maar soos Trophy tereg uitgewys het, die verskil le in hoe om pressure te hanteer. MAW as dinge n bietjie skeef loop hoe kan jy nog steeds jou vis kry vir die dag. Maar ongelukkig het party mense die idee as jy nie klub hengel nie ,is jy nie goed nie. Ek ken n hele paar oomies wat meeste "klub ouens" sal skade maak as dit kom by visvang, ek se nie hulle sal die protea span kan wen nie, maar hulle is sosiale vissermanne en dit waar dit stop.