Hi almal will jull onens bietjie pla vir inligting, beplan n trippie saam my vrou na dennekruin die naweek van die 27 April will graag bietjie uitvind oor die plek met wat begin jy wat werk goed en hoe hou jy die byte hoog vir die heel naweek was eenkeer by roodekoppies in 2011 en het regtig ni goed gevaar nie
Groetnis :fishn
Groetnis :fishn
