Degies

Brakkanjan

Senior Member
Het iemand al met hierdie degies gevang ? Werk dit ? Eendag by iemand gehoor hulle vang vis met hierdie 2 degies.

 

::S
 

misguide

Senior Member
Would catch a "flying fish" because red bull gives you wings!

Never really thought of using it - interested to hear if anyone has and what the results were?
 

Skuimkop

Sealiner
Die redbull waarvan hulle praat dink ek nie is die energie drankie self nie maar 'n dippie se naam. Ek praat onder koreksie maar ek dink dit is 'n Trucella dippie. Manne doen baie goed met hom in die Vaal.

Die Mechurochrome (die real macoy) gebruik ons rock & surf manne op ons visaas baits en dit het toe later ook oorgewaai na ons varswater manne se baber ase. Gooi dit oor jou viskop of visfillet as jy die babers deur die dag of vroeg oggend target. Dit gee daai mooi 'bloei' effek maar hou langer as rooi fluoro.

As jy weet watse geur die vis laaik in 'n spesifieke dam kan jy jou SWD aanmaak met daai geur gegeurde water wat jy by kafees koop. Gooi ook net 10 tee lepels suiker/versiersuiker (jou keuse) by die 500 ml water. As jy die deegie uithaal om te gebruik vang jy dadelik daai reuk so goed 'staan dit uit'. Probeer dit gerus manne.
 

Gertus

Senior Member
Optimus wrote:
Misguide the Mechurochrome is for the scratch mark where the "flying fish" hit you in the forehead.:fswim:fswim

fish caught on Red bull..  " i was just standing there and this fish came flying past .."

LOL
 

Attachments

  • Flying feesh.jpg
    Flying feesh.jpg
    50.6 KB · Views: 150

Skuimkop

Sealiner
Hahaha daai pic het my ook laat dink aan my vissie wat ook wou los ruk en weg vlieg.
 

Attachments

  • Klap in die gesig #1.jpg
    Klap in die gesig #1.jpg
    41.8 KB · Views: 147

Gertus

Senior Member
LOL ... its one of those ... what happned next cases...

A) fish took off like a 101 rocket..
B) man pulled an ever funnier face...
C) All of the above

ps. The guy in the original pic is not me .. his name is Louis.. a freind of a friend..
 

Brakkanjan

Senior Member
Mooi size Carps manne, wel ek is terug van die see af in die koue Vaaldriehoek ;)

hehehe my bakkie het baie goed gedoen op brandstof, 115-120 km per uur gery en 11,46 km per liter gekry!!

Dis flippen koud hier!!
 

Bottie

Member
BlyBrakkanjan wrote:
Mooi size Carps manne, wel ek is terug van die see af in die koue Vaaldriehoek ;)

hehehe my bakkie het baie goed gedoen op brandstof, 115-120 km per uur gery en 11,46 km per liter gekry!!

Dis flippen koud hier!!

Bly om te hoor jy is veilig by die huis. Dit was maar net 0grade in Pmb. Ek moet nou

al elke aand braai om my lyfie warm te kry. Ons het Mercuriochrome gebruik as n dip vir die rysmiere as ons kurpers gaan vang het destyds. Toe ek nou weer begin papgooi het, sien ek flouroscene werk net so goed.
 
Top