De Rus Harties

Ponsterjonster

New member
Dagse almal
Wil Sondag v die dag gaan hengel. Lees daar was so jaar gelede lelike insidente v diefstal en roof en selfs moord! Weet julle of dit al veiliger is en indien wel waars die goeie fishing spots daar? Was nog nooit daar nie!
 
Top