ek gaan self daai naweek van die 14e sept bietjie de heok toe... besluit nog net tussen die kamp deel of 1 van die huisies... die wat al daar was... is daar beter areas as ander om te fish, of kan ek maar enige plek in boek en hulle gevang kry?
dankie... ek was april by willow waters, so 500m stroom af van die visarend of so iets, dalk bietjie verder as dit, graskarp orals maar babers maar min, moet se dit het baie gereen en weerlig. Gelukkig ook geen vashaak plek nie, die diep water was ook so 20 -30m van die oewer af
Hoeveel oewer is daar? Ons gaan 4 hengelaars wees, daar mag dan dalk ander mense ook daai naweek daar wees, so wil ook maar net seker wees daar sal plek vir almal wees. Ek geniet maar privaatheid.