Damme naby Nelspruit omgewing

FRITZABU

Sealiner
Kan iemand vir my damme naby Nelspruit aanbeveel, om vir Karp/Kurper/Bass te gaan hengel, op 'n Sondag ?

Verkieslik moet hul my bedorwe hengel maat, ook toelaat anders kan ek nie gaan nie .

Inligting sal waardeer word.

Verkies stil damme waar daar nie baie mense gaan nie . Enige privaat damme ??
 

FRITZABU

Sealiner
Kan nie glo daar nie een Nelspruiter op Sealine wat kan help met damme in en om hul mooie dorp ?

Gaan moontlik naweek Primkop dam besoek . Geen idee wat se vis daar voorkom nie. Kan enige iemand dalk hulp gee ?
 

Waldok

Senior Member
Jammer Fritz, ek dink nie iemand hier kom van Nelspruit af nie. Ek probeer nou dink wie het in Nelspruit gehengel al, maar kan nou nie op sy Sealine naam dink nie. Laat ek bietjie die site search.
 

Waldok

Senior Member
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=49942&forum_id=79&highlight=nelspruit

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=46823&forum_id=32&highlight=nelspruit


Porbeer maar die twee links. Post miskien n vraag onder die bass afdeling ook.

Sterkte, ek gaan ook Nelspruit toe die naweek, vir n flippen troue.:(
 
Top