dam on Anzac road

superb

New member
Hi daar ouens.

As mens net verby the rock raceway is op Anzac road is daar n dammetjie aan die regterkant oorkant die polisie velde. Het enige iemand n idee wie in beheer is van daai water en of daar vis daar binne is. Ry elke dag daar verby en wonder al hoe meer.
 
Top