jacovdwest
New member
Hallo daar almal. Kan iemand dalk help, hier is 'n dam in windhoek met die naam Avis en hy is vol vis, karp, blou kurper en barber, maar my probleem is dat die klein vis nie die groter vis kans gee om by die aas uit te kom nie, die klein wetters is gulsig. Wat kan ek doen om hulle te keer?
