Dam in Windhoek

jacovdwest

New member
Hallo daar almal. Kan iemand dalk help, hier is 'n dam in windhoek met die naam Avis en hy is vol vis, karp, blou kurper en barber, maar my probleem is dat die klein vis nie die groter vis kans gee om by die aas uit te kom nie, die klein wetters is gulsig. Wat kan ek doen om hulle te keer?
 

connas

New member
@JACO

AL WAT EK KAN VOORSTEL IS OM DIEPER NA WARMER WATER TE GAAN
KLEIN VIS IS GENUIG OM EERSTE OP DIE TONEEL TE WEES HULLE IS SOOS DIE TOW IN SERVICES AKA KRAAIE VAN DIE NATIONALE PAIE

WAT EK SAL VOORSTEL IS DIE VOLGENDE

JY KAN N VOERPLEK MAAK OM DIE KLEINKIES BESIG TE HOU VLAK EN DAN DIEPER TE GAAN MET JU STOKKE OPSOEK NA DIE GROTER VISSE

AS EK REG KAN ONTHOU IS GROOTER KARPS LIEF VIR WARMER WATER EN SAANS AS DIE DIEP KANT KOUD WORD , WORD DIE WATER VLAK WEER WARM SO DIE KLIEN VIS TREK NA DIE KOUE WATER EN DIE GROOTES NA DIE WARM WATER

GROETE
CONNAS
 

Visman

New member
Hi daar,

Jy kan 3 goed probeer.

1) Gebruik sterk konsentrate bv garlic, stuttafords of so iets op jou voerbal. Moenie goed met floro in gebruik nie.
Jy kan selfs die hoekasies dip in jou sterk konsentrate. gewoonlik skrik dit die kleintjies so bietjie af.

2) Druk jou hoekasies binne in die voerbal sodat die bol eers moet blus voor die hoekasies "expose" word. Jy kan ook pitte op die hoeke sit en in die voerbal druk

3) Hengel dieper afstande.

Groete
 

Visman

New member
connas wrote:
@JACO

AL WAT EK KAN VOORSTEL IS OM DIEPER NA WARMER WATER TE GAAN
KLEIN VIS IS GENUIG OM EERSTE OP DIE TONEEL TE WEES HULLE IS SOOS DIE TOW IN SERVICES AKA KRAAIE VAN DIE NATIONALE PAIE

WAT EK SAL VOORSTEL IS DIE VOLGENDE

JY KAN N VOERPLEK MAAK OM DIE KLEINKIES BESIG TE HOU VLAK EN DAN DIEPER TE GAAN MET JU STOKKE OPSOEK NA DIE GROTER VISSE

AS EK REG KAN ONTHOU IS GROOTER KARPS LIEF VIR WARMER WATER EN SAANS AS DIE DIEP KANT KOUD WORD , WORD DIE WATER VLAK WEER WARM SO DIE KLIEN VIS TREK NA DIE KOUE WATER EN DIE GROOTES NA DIE WARM WATER

GROETE
CONNAS

Connas, wat rook jy?

In die aand is dit gewoonlik koeler as in die dag, dus gaan die vlakker water vinniger afkoel as die dieper water wat meer konstant is. So jou vlakker water is geneig om kouer te wees deur die nag en warmer deur die dag omdat dit makliker verhit. Die dieper water bly meer konstant - Die dag en nag temperature wissel nie te veel in die diep water nie. Behalwe in jou seisoen oorgange
 

Visman

New member
Jammer nou eers weer jou post gelees Jaco.

Vir baber kan jy jou aas verseker groter aanbied.
Ek sou ook probeer om konsetrate te gebruik vir die kurpers - gebruik die sterk konsentrate om van die kleiner vis "af te skrik".
 

connas

New member
SO GEPRAAT VAN KURPERS

HOE VANG JY HULLE MET GEWONE SWD OF WAT ? TEL HY OOK DIE LYN OP OF HY SOOS DIE BABA GULSIGE KARPS WAT SO HART PROBEER OM JU POLISIEMAN NIE TE BEWEEG EN DAN DIT NOG REGKRY OOK ?

GROETE CONNAS
 

connas

New member
@ JACO

SORRY VIR DIE HIJACK

EK GAAN DALK DEC NAMIB TOE

MISKIEN MOET ONS KYK OF ONS NIE N LYN OF 2 KAN GAAN NAT MAAK NIE


GROETE CONNAS
 

Cheetha FS

Sealiner
Is avis dam daai dam wat dit lyk of die klippe goud is?? As dit is het ek ook al daar gehengel en al wat ek kan se is jy moet maar die boilies try en veral jou grotes. Daar is mooi vis maar soos jy se die klynkies is baie lastig. Daar is n ander dam so ent van winthoek af tussen koppe wat ook mooi vis oplewer maar sal jou vanaand probeer wys met fotos.
 

jacovdwest

New member
@ Cheetha FS

Ja dit is daai dam waar die klippe soos goud lyk, dis 'n redelike lekker dam as jy net vir dag gaan. Maar ek sukkel werkllik om 'n ordentlike karp te vang. Grootste 1 sover is maar so 1.1kg
 
Top