Ek hou ook nogal van Aston Lake, wil weer bietjie soontoe gaan. Al ding is dat ek al elke keer geblank het as ek soontoe gaan, nog nooit daar gekamp nie dit lyk nogals veilig.
My vrou hou van bass vang en Aston Lake lyk nie of hy bass sal he nie. Al plek wat ek van weet wat lekker karp en bass het is Bronkies.
Ek het gehoor Brakpan dam het 'n rou riool pyp wat daarin pomp. Is dit ooit waar? Die kere wat ek daar verby gery het, het dit bietjie vuil ook gelyk.