Daiwa Saltiga 50 HK

Dawie B

New member
Can someone help me to get in touch with Okkert, as it seem that we can not get hold of each other to make necessary arrangements.

Got hold of him Thanks
 

Dawie B

New member
Hope the holidays was the problem, you promised that your partner will do sending of the reel, well nothing happened, contact me to get the reel to me -

Dawie
 

Dawie B

New member
So is nog n week van lee beloftes verby, steeds geen katrol of poging om katrol by die eienaar te kry nie !!!
 

pietman

Senior Member
Dawie B wrote:
So is nog n week van lee beloftes verby, steeds geen katrol of poging om katrol by die eienaar te kry nie !!!
Iewers is daar 'n groot slang in die gras. Raporteer dit by die Admins dat hulle die ding uitsort. dis nou al meer as 'n maand wat jy wag. Werk nie so nie.
 

Dawie B

New member
aai aai die witborskraai het koning gekraai !!!! soos die cheetahs !!! en daars baie in Jeffreys baai ja eerlkes en ander !!!
 

ovw

New member
Hi Dawie,

E-mail gekry, is more oggend 8uur by Burco, sal jou daar vandaan skakel met details, klaar alle informasie gereel met hulle via e-mail.

Sal jou ook later hulle details stuur.
 
Top