yip, weet hulle is vrek sterk, maar hulle het steeds sideways movement.
so hoe gaan jy hulle vasmaak sodat wanneer die 2mm of 3mm rod flex hy nie uit trek nie.
n baie interressante konsep daai.
ongelukkig moet ons aan alle aspekte dink wat fout kan gaan.
my spoele sou baie swaarder gewees het!!
ek over engineer alles.
