Dagse Mense,
Ek wil graag julle koppe n bietjie krap en julle terugvoering sal baie wardeer word...
Daar is op die oomblik n paar hengel tydskrifte in SA, waarvan net een slegs op varwater hengel konsentreer.
1. Dink julle daar is plek vir nog n varswater tydskrif in die mark?
2. As dit n hoe gehalte tyskrif is, sal julle dit koop?
3. Wat sou julle as hengelaars in die tydskrif wil sien?

Hoop net hul onthou dat die Wes Kaap ook bestaan.