Dagsê.
Ek wil graag by julle hoor wat sal julle sê is die beste aas om te gebruik vir die GROOT Geles. Krap of Platanna's? Onthou ek gaan na die laer Oranje rivier die einde van die week en daar swem monsters rond. Hoe sou julle dit dan ook aanbied? Met 'n dobber of op die bodem met 'n float of net op die bodem. Ons gaan vang tesun twee rapids wat oor rotse spoel en waar die rivier so 110 meter breed is.
Enige ander tips en truuks en baits sal ook baie waardeer word om die gesogde spesie uit te oorlê.
Ps: Sorry ek weet ek dubbel post nou maar omdat ek onbekend is met Geelvis en bietjie in die donker is oor hulle soek ek soveel mootlik help. Glo julle sal darem verstaan . lol