Meisietjie speel in tuin en sien 2 spinnekoppe paar, en wil by haar pa weet wat hulle doen. Pappa: "Hulle is besig om te paar". Sy wou toe ook weet wat die boonste spinnekop genoem word. Pappa: " 'n daddy longleg!" Meisietjie: "So die een onder is 'n mommy longleg?" Pa se nee, altwee is daddy longlegs. Meisietjie dink so bietjie en trap altwee dood en se: "Wel, ons gaan nie daai moffie dinge in ons tuin he nie