Custard pappie

Sharky2

Senior Member
Ek is besig om bietjie te eksperimenteer met degies en pappies,hoe maak julle manne julle pappie,met koekmeel en volg dan dieselfde proses as n SWD of maak julle n pappie met mieliemeel en koekmeel?sal julle die custard by die water inmeng voor julle dit in die mikrogolf sit of meng julle dit in as julle die pappie brei?

Enige advies sal waardeer word.
 

Naruto

Sealiner
Meng dit met jou water voor jy die meel bevoeg. Vir 'n degie het jy nie n microgolf nodig nie. Vir n pappie vat ek 2 dele mieliemeel 1 deel koekmeel en 3 dele water en microgolf dan vir so 5-8min.
 
Top