CSL & Betaine

Sharky2

Senior Member
Hi Guys,what will be the best way to use these.Can I add these to my maize and tigernuts for a extended period of time?I want to make some batches of tigernuts with csl and some with betaine and do the same with some maize.Can I soak my baits in these solutions for a couple of days or weeks or must I only add it a day before my session?Thanks in advance
 

Sandstorm

New member
As jy suur mielies of suur tigernuts wil hê gooi dan jou betain by dit so paar uur voor dat jy dam toe gaan. Wat ek doen met die betain is ek maak 'n sproei wat ek op die tigenuts of ander aas sproei so paar menite voor dat dit in die water in gaan. Wat jy wel hak doen is gooi so 2 hande vol mielies of tigenuts of partikels in 'n aparte emmer en meng dan betain daar by in. As dit suur word is dit net 'n bietjie en nie al jou grond voer of aas nie. Ek gebryk dit net as 'n sproei of in my boilies as ek dit maak. Betain werk veral goed in die winter. In die sommer is dit nogal genyg om die snorbarde te lok. 
 

NAAS

New member
Betaine laat jou partikels vinnig suur word, veral as dit in die son staan, maar in boilies werk dit heel anders en ek het nog nie suur boilies gekry daarvan. Airdry of freezers. Die hele werking van betaine is dat dit 'n middel is wat vis se eetlus aanwakker maw hy moet dit eers inkry voor dit hom lus maak vir nog al is hy vol...so ek weet nie of 'n baitsproei regtig so effektief sal wees nie want hy moet eers jy hookbait eet voor dit werklik 'n uitwerking sal he...wat die babers aan betref dink ek dat as jy al 'n electrolux gesien oortyd werk het moet jy betaine in jou grondvoer inwerk...hy sal hom dood eet en dan vra vir nog...
 

Sandstorm

New member
Dit is soos wat naas sê ek gebryk betain meestal in my home made boilies nou. Ek gebryk dit nie in my partikels nie om dat dit suur raak. Maar nou wil ek iets anders uit vind. As jy by jou patrikels  preseveer middels by sit word dit nog steeds suur wanneer jy betaine by sit ek het dit nog nie probeer so nie. Dalk is dit die op lossing vir die betaine en partikels. 
 
Top