Croc spotted at Doordekraal!!!!

Brushhog

Senior Member
Goeie F*k,toe ek die opskrif lees toe raak ek sommer bef*k,ek dog ons dam is nou in sy moer,en dis nou verby vir Doordekraal floattube,maar ja,goeie een!!!
 

Hannes101

Sealiner
sho sho sho.... ish amper myself bek*k toe ek die heading lees... wou my trinidad laai met 5mm steelcable en persiese kat as livebait...
 
Top