die cree liggies werk baie nice maak net seker dat dit n 300 lumens liggie is, want jy kry n 1watt , 3watt , en n 5watt liggie wat almal dieselfde lyk maar almal skyn nie dieselfde nie, daar is n baie groot verskil. So voor jy koop maak seker dis n 300 lumens.