longtimenofishing
New member
Tx Iggy,
Ek weet nie meer wat dips kos en so nie maar ek het (daardie) tyd al tussen R16 en R40 n botteltjie betaal, so ek het n avg prys van R25 per dip gevat en ook nuwe pryse op als en dit halveer om by my prys te kom...