Brand new De Longi computorised coffee machine.....still in original packing...never been opened....still have the original invoice....bought in 2011....New price R4900-00...will take R3000-00. Postage/transport for buyers account.
Dis reg...gekoop in 2011 as geskenk...nog nooit gebruik nie..
het ongelukkig nie n foto of model nommer nou by my nie...masjien is by my huis. Ek is in Johannesburg.
Jong, ek het die ding as geskenk gekry...sal vanaand alles kry en neerskryf wat op die boks is...sal kyk of ek foto kan neem en post....wil nie graag boks oopmaak nie...sal seker maar moet om handboek te kry..