Comp by UJ

Naruto

Sealiner
Het jul ouens vir my enige raad on n comp by UJ (Vaaldam) te wen? Die comp begin 16:00 saterdag eto 12:00 sondag. Daar is prysgeld te wen en enige hulp sal opreg waardeur word.
 

AndriesH

Sealiner
O.K. sorry - Bannana Mielies.
Rooi mieliebom.
Tigernuts op 'n haarstrop met 'n bietjie gemaal in jou mieliebol ook.
Vaaldam se voorkeur is vir Soetgoed, maar probeer om natuurlike soetgoed te gebruik. (vrugte tipe geure)
Dis kortliks die aanbevelings wat ek al die week ontvang het.


:fst:
 

Naruto

Sealiner
Ah! Dankie. Dis mos hoe dit werk, lol!

Ek het ook al gehoor FX, Almond en Cinnamon is wenners daar. FX moet mens glo oor als gooi want dis soos Coke vir mense. Veral die kleiner vis raak in n eet-frenzie as hul net FX ruik! Hoop dit help...
 

ASG

New member
Naruto,

I fished in a competition at Roslea's down on the Vaal this weekend and the following came through quite well.

Bottom hook: Plain white floatie with SWD backing
Top Hook: SWD

Dips Combo's:

Killer Bee & FX
Lootie, Duiwelsdrek & FX
Lootie, Boogie Man & FX
Stuttaford & FX
Stuttaford, Duiweldrek & FX
Banjo, Boogie Man & FX


Hope it helps...:fishn

 

 
 

Naruto

Sealiner
Thanks ASG.

Soms het mens n graad in somboliek nodig om van die dips se name te koppel aan watse geur dit eintlik is hehehe!

Killer Bee is seker Honey?
Boogie man laat my aan Garlic dink, maar ek dink dis iets anders?

En weet enige iemand wat FX beteken?
 

ASG

New member
Ek is nie seker wat Killer Bee is nie maar die is n Jan vd Heever dip en ek het meeste van my vis op hom en FX gekry.

Die ou met die meeste vis het hulle gekry op Boogie Man, Hippo Green en FX op so 40m. Sy gemiddelde tyd tussen vis was so 2 minute. Ek het maar 6de gekom, wat nie sleg is vir my eerste komp nie.

Boogie Man
[/b]4x Bottles Lenon’s Entress Drops
1x Tbs of Green Floro
100ml Honey
100ml Syrup

[/b]1. Stir Entress Drops and Floro together until smooth.
2. Add honey and syrup to mix and stir very well.
3. Pour mix into bottle.
 

AndriesH

Sealiner
deisel wrote:
ooo andries on the ball ;)
(Shhhhht - I only told them half of what you told me)
:whisp
With a history of Non Freshie, I need any advantage that could help.

I think on Saturday we will be passing around info at 4Meg/s between each other.
 

Naruto

Sealiner
Andries, jy is besig om te veel dinge met almal te deel. Ek het die post geplaas sodat mense net vir my info kan gee. (My eyes only) hehe! lol! lmga! Hahahaha!

Ek het gehoor Jelly-Tots werk baie goed vir Monster vis...
 

AndriesH

Sealiner
Naruto.
Die bydraes hier is verstommend, dankie vir jou en al die ander ouens.
Ek hardloop in sirkels met alles wat nog gedoen moet word en verstaan nie die helfte daarvan nie.

Ek sien so uit daarna om Marius en Craig se uiteensettings te hoor, jy sal nie glo nie.

Vir die res daarvan, neem dit maar met 'n knippie sout.

:beer
 

Naruto

Sealiner
O ja! Die kliniek die naweek. HIerdie post het natuurlik niks daarmee uit te waai nie! lol! Dis n heel ander comp wat ek van praat...:shark:fst::wfish:first
 

silver_foxx

New member
I never fish without Caramel &/or Cinnamon in that area of the Vaal. My trusted combo at the venue: two bleeding caramel floaties top hook (dipped or not doesnt matter); plain yellow floatie with dough backing on bottom hook dipped in cinnamon (cant seem to find Super Cinnamon from Trucella anyplace) or Perdeby. FX or Molasses boldip....or no boldip at all....
 
Top