[color=#ff0000][size=4][b]Approved by Admin[/b][/s

Jake the Snake

New member
Approved by Admin

Admin"S"

 

Hi Manne
Eerstens baie dankie aan Admin vir die geleentheid.

Ek en my swaer bou eieke hout viskaste, ge-customise tot jou eie persoonlike keuse aan die binne kant.

Ons bou 3 of 2 laai kaste uit `n keuse van Kiaat of eike(oak) hout uit. Die boonste kompartement het plek vir 50 dips (boldip of concentraat bolltels), middelste laai het plek vir stroppe, of basiese visvang toebehore(nael knippers, fish counters, stop watches, nota boekkie ens.). Die onderste laai het plek vir spoels lyn, groot mielie bottles, bree 50ml bottels

Ons het twee opsies vir die kaste

1) Basiese uitleg (R1000) - plain hout uitleg (normale uitleg soos jy hom in die winkels sien) met geen genommerde bottles.

2) Customised uitleg (R1600) - Binne kant van die boks word met velt bottle dividers uitgele in die formaat wat jy verkies. 30 genommerde boldip bottles, 10 concentraat bottles, 10 groot ronde bottles vir al die drips en drabs in jou kas word ook verskaf in die opsie. Die nommers word gemaak uit tin uit so dus sal nie sommer roes nie. in die onderste laai sit ek ook twee stainless steel bakkies in waarin `n mens jou bomme kan sit wat jy reeds voorberei het.

Bestellings kan geplaas word deur of my direk te kontak of deur vir my `n PM te stuur.

Email : jswanepoel@metcash.co.za or jswtser@gmail.com.

Cell : 083 600 0395
Sien uit daarna om van julle te hoor.

:wfish
 

LeonK

Member
jake dis n baie netjies kas.

wat is die mates?
hoeveel van watter spoele kan hy vat?
waaraan tel mens die kas op? handles?
is die laaie op n "gly-laai" vir daai glasse effek?

kan jy dalk meer pics opsit van binne die boks en ook die oop laaie asb.
 

Jake the Snake

New member
Hi Manne / Rampokker

Jammer vir die Delay. Het gou die maweek die kaste 100% klaar gemaak.

Die kas bestaan uit drie laaie. Die uitleg kan jy self skie en uit le na jou smaak want die dividers plak ek nie aan mekaar vas nie.

Dimensies 450mm breed by 350mm diep 355mm hoog. Boonste kas kan 70 dips/boldips vat (hang af hoe jy die kas konfigure). Middelste en onderste laaie het beide ball bearing runners waarop hy hardloop so hulle is redelik "slick" met die in en uit skuif.

Ek het plek gemaak aan die onderkant vir so om en by 12 Spoele van 8000 en hy het plek so 6 klein ronde bottles aditioneel. 

 ek laai nou gou vir julle `n paar fotos van die komplete bokse met bottels en als Heel onder is mooier fotos geneem
 

Attachments

  • IMG00139-20110723-1813.jpg
    IMG00139-20110723-1813.jpg
    45.3 KB · Views: 253

Jake the Snake

New member
Naruto

Enkel laai kaste met die Swart velt linning en swart bodem is R850.

Jy kan die kas skies in of Kiaat of Oak.

Ek het ook `n man gekry wat vir my aan die binne kant van die deksel `n personalised bord kan maak (Jou eie design, naam en Logo) Wat ek ook aan die binnekant kan sit maar ongelukkig is dit `n additionele koste van R75

Skies ek sien ek het nie die prys opgesit nie.

 
 
Top