***Galjoen***
Sealiner
Galjoen in the oven...by ***Galjoen***...lol
Step 1
Step 1
laat weet my wanneer jy in die Kaap is dan organize ek vir jou....soek altyd rede om see toe te gaan....lolGaljoen stuur een die kant toe.
dit het my nou net lus gemaak lol![]()
met eisch ja....met eisch!!!!!!!Die lekkerste van die resep is... jy kom by die huis van die water af... maak jou gallie reg, gooi hom innie oond... gaan stort en as jy aangetrek is is dit etenstyd!!!
Ek sal so maak dankie.Bunks wrote:laat weet my wanneer jy in die Kaap is dan organize ek vir jou....soek altyd rede om see toe te gaan....lolGaljoen stuur een die kant toe.
dit het my nou net lus gemaak lol![]()