[color=#0000ff][size=3][/size][/color]  [col

DJP

Sealiner
Net so vir interesantheid hoeveel spesies het die naweek uit gekom? 1. Galjoen, 2. Wit mosselkraker, 3. Kolstert, 4. Baardman, 5. Kabeljou, 6. Roman, 7. Pens-en-derms, 8. Strepies, 9. Stinkvis, 10. Steenbras, 11. Yellow Belly rockcod, 12. Jan-bruin en 'n paar Leopard catsharks en Skaamhaaie. Nog iets? Ekt so bietjie gaan rond krap en gesien SA hengel rekord vir Leopard catshark is 3.2kg... ek reken Hannes101 het een van groter as dit gevang.
 
Delport

New member
Geluk met daai pragtige visse . Ek droom nog van daai grootes . Het so pas op pension gegaan en sal oefen vir volgende jaar .Sien julle daar .Geluk MANNE
 
JasonF

Sealiner
killer strepie wrote:
Loomisx5 wrote:
Die groot ding is net dat julle dit geniet het.... En as ek die fotos kyk lyk dit so..... Geluk met jou vis KS
Jy weet mos, wat in Stilbaai gebeur, bly in Stilbaai.lol. Ek hoor jy het ook nie geblank nie,met daai boesmangeweer en n paar bokke platgetrek. Waar is die Biltong of was dit ook catch and release
Myne was catch en release in die koelkamer in.....::S
 
Jis manne, die grootste galjoen was 3.1kg vir die derby en was gevang deur die span van "Die Son".....:clap12:clap12:clap12:clap12daai manne hengel met laaaaang wonderwurms wat ek dink hulle by die huis kweek......::S

Dirk, jy lyk spot-on met die spesie lys, en ja, ek wonder wat my daar opgetel het met daai seekatpoot, sal maar weer volgende jaar daar gaan gooi en kyk wat gebeur.....lol

Nou moet ons kyk wat gebeur die 22ste.......:walk:walk:walk
 
Loomisx5 wrote:
killer strepie wrote:
Loomisx5 wrote:
Die groot ding is net dat julle dit geniet het.... En as ek die fotos kyk lyk dit so..... Geluk met jou vis KS
Jy weet mos, wat in Stilbaai gebeur, bly in Stilbaai.lol. Ek hoor jy het ook nie geblank nie,met daai boesmangeweer en n paar bokke platgetrek. Waar is die Biltong of was dit ook catch and release
Myne was catch en release in die koelkamer in.....::S
kan nie wag vir daai vlakvark-kaaswors wat ons binnekort by die see gaan braai nie.......welgedaan Loomisx5::S::S::S::S
 
Hannes101 wrote:
Manne dit was 'n lekker stilbaai derby gewees vir die wat vis gevang geluk en die wat  blank het ( julle moet maar harder probeer.lol.)

Team APC Homes het 2 galjoene catch & release met 'n tolale gewig van 2.78kg.   ::S::S

Ek is seker vir die wat die derby gehengel het kan nie wag vir Stilbaai Galjoen Derby 2010 nie.

:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish
....nog 362 dae.....^^..^^..^^..^^..^^.......lol
 
JasonF

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Loomisx5 wrote:
killer strepie wrote:
Loomisx5 wrote:
Die groot ding is net dat julle dit geniet het.... En as ek die fotos kyk lyk dit so..... Geluk met jou vis KS
Jy weet mos, wat in Stilbaai gebeur, bly in Stilbaai.lol. Ek hoor jy het ook nie geblank nie,met daai boesmangeweer en n paar bokke platgetrek. Waar is die Biltong of was dit ook catch and release
Myne was catch en release in die koelkamer in.....::S
kan nie wag vir daai vlakvark-kaaswors wat ons binnekort by die see gaan braai nie.......welgedaan Loomisx5::S::S::S::S
Ek wag net vir die fotos  ..... sal dit dan in die "lounge" post. (R5-00 n worsie :hyst::hyst:)Nou is dit eers weer visvang tot Mei volgende jaar.
 
ek soek discount......::S

het jy al vir ons 'n tjoop ge-organize vir die 22ste....ons moet begin modifications doen....Boeta myne op geeet.....lol
 
Ek kan swem ..... met die Galjoene aan my sy.  Sal kyk vir n tjoop en net.
 
Copper

Sealiner
Dink ek moet ook dalk n span saamstel vir die volgende een, want lyk sommer na sports.
Het die naweek MASE wurms gekry. Seer vingers en al. Grootste een was amper 30cm!!!
 
ok, dan swem jy my uit.....lol
 
Copper wrote:
Dink ek moet ook dalk n span saamstel vir die volgende een, want lyk sommer na sports.
Het die naweek MASE wurms gekry. Seer vingers en al. Grootste een was amper 30cm!!!
maak so...dis great fun!!!!! neem aan jy praat van wonderwurms....mooi size daai!!!
 
Seawiid

Senior Member
Well done Killer Strepie! :clap12:clap12

Looks like you all had a great time.

Just one (probably idiotic) question ... how does the catch and release work at the competition? Is there someone to verify the catch before the release?
 
DJP

Sealiner
There are officials from Cape Nature Conservation every 500m or so. If you catch a fish you signal them and they come and weigh/measure the fish. If they are to far or not present you put your fish in a pool till they come by.
 
Blackpylie

Senior Member
Hey Chucksomelead, there are Marshals that check ure fish, and while you wait for the Marshals to approach you, you have to keep your gallies alive by keeping them in a rock pool, next year im making my own team, or joining another, my team members were so pissed, some of them couldnt even fish, the captain was so disorganized i didnt even get a T-Shirt or had breakfast, there was just alcohol... ( you must be like, jammer om te hoor van jou k@k. lol)

***Galjoen***, DJP, Hannes, Killer Strepie it was a great pleasure meeting you guys. and those two tall guys from your team i met on the rocks, Next year im definitely getting to get into another team, DJP & Hannes how many guys were you in a team, I really wouldnt mind joining you Guys next year!!!

Heuningnesbaai produced the goods, with 2 cracker from Chris (apparently stilbaai's top angler), 8 red roman, 4 gallies with the biggest 53 cm, Zebra 38cm all from the same rock by Stilbaai Hengelklub. Sand bait worked very well for me, plenty of fish (blacktail), but nothing worthy of weighing in.  

Top