[color=#0000ff][size=3]Nr: 1967[/size][/color]

RINEX

Sealiner
Ken jille dai classic storie van,"jy moes vroer hier gewees het ?".Toe ek by my spot kom pak van die manne toe al op met paar size kabeljou.Gegooi vanaf 17:00-20:00,niks maki.Baie los bamboes ini water wat die drag nou en dan laat skree vir f...l.Hoop net dit spoel weg voor Sat.Die water se rol en kleur is blerrie mooi en die manne is in vir "n FEES Sat.Die keer gaan ek "VROEG" wees.Groete
 
Top