***Galjoen***
Sealiner
Marthin wrote:
...kom nou, julle manne moet meer gym toe gaan en minder in die bar rond hang....dit kan nie so erg wees nie....lolSodra hulle n kabel karretjie daar opsit... Soos Alwyn gese het... al het hy sy beursie met 10000 rand in daar vergeet kon dit maar net daar bly le....
Dis n pragtige plek maar al skep jy die galjoene met n emmer in die rotspoele nie gou weer nie....



