clubs

Johan, daar is hordes klubs in die Vereeniging area. Dit is die basis vir Gauteng oewerhengel, alhoewel ander klubs ook by hulle affilieer. Die beste opsie sal wees om Rassie Erasmus te email by rassiee1@telkomsa.net of te skakel by o83 456 dubbel 3 dubbel 7. Hy is Gauteng se register beampte.
 
Top