Cliiers Report

PI

Senior Member
What a great day of fishing we had yesteday.

I ended up with 13 fish 5.02kg's and ended 7th out of 10 anglers.

The winnier caught 29 fish for the day.

I drew drew peg 1 and fished in shallower waters across from the boats, but farther left down the bank (I hope it makes sense).

Baits: SWD all day

Combo's:

1. TCP

2. Biddulphs/Looti/FX

3. Paint/Plakker/FX

4. Yellow Activator/Looti

I have no pics, sorry.

Our next leg is at Steyns. Hope to see some of you there.

PI
 

CARP1

Sealiner
Liewe Jesus is nie meer lief vir my nie,PI.Het gesien dat gister mooi was,maar as jy Saterdag daar was sal jy verstaan wat ek bedoel.
 

Naruto

Sealiner
Saterdag was n nagmerrie vir meeste manne langs die water! Ekt darem 2 vis gekry... Ek dink omtrent die helfde van die manne het geblank. My Oom was saterdag nag by Cilliers(sloep) en hul het n paar mooi karp en graskarp uitgehaal.

CARP1, hoe het dit vir jul gegaan?
 

CARP1

Sealiner
Dit was n taai dag,Naruto.Ek en my penmaat het op die draai gesit en moes reg in die wind in hengel.Kon nie verder as 60-70m inkom nie,en ek het wragtig skouers oopgemaak.Daar was een of ander plaat klippe voor ons gewees,en ons kon nie oor hom kom nie.Het elke afstand probeer,maar het eers net voor 3 n 100g muddie gekry.Dit was dit.Die ou wat die meeste in ons zone gekry het het 3 geweeg.
 

CARP1

Sealiner
Die wind was lelik,maar almal het ok gedoen.Almal behalwe ons zone.Daar was n paar sakke met amper 20 vis.Dit was beslis die luck of the draw.
 

Naruto

Sealiner
Ons probleem was dat die wind van agter was en die water was vrek koud. Seker die vis sou beter gebyt het op 150m+.
 

CARP1

Sealiner
As ons net oor die klippe kon kom is ek seker ons sou gekry het.Die manne wat die wind van die kant af gehad het het tussen 80 en 120 gehengel.Maar met die wind van voor was dit n droom gewees.
 

Naruto

Sealiner
Nou verstaan ek hoekom PI hulle so lekker gefish het. Julle het vir hulle voerplek gemaak! Haha!
 

Bruggie

Sealiner
Ek gebruik die Titanic nie meer nie, konsentreer nou net op casting. So lyk my dis tussen Kruger of Tago sovêr.

Hoe is die nuwe werk Gideon?
 

Naruto

Sealiner
Bruggie wrote:
Ek gebruik die Titanic nie meer nie, konsentreer nou net op casting. So lyk my dis tussen Kruger of Tago sovêr.

Hoe is die nuwe werk Gideon?
So jy is nou in training haha! Ek sien een van die dae sit ons almal met Enigma se T53's langs die water.
 

Bruggie

Sealiner
Ek sien ook daai ding.

Kyk ek vang maar nog altyd met kanoe of assboot.

So oefening is def wat ek besig is mee.
 

CARP1

Sealiner
Hy het elke keer n verskoning as ons gaan,Naruto.Maar een van die dae gaan hy moet saamkom.Ek sien daarna uit om hom daar te he.Brug,die nuwe werk suig.Ek weet nie hoekom ek aangestel is nie.Hier is nie genoeg werk vir 3 manne nie,wat nog van 5?En dis nou amper 3 weke,en ek wag nog steeds vir n computer en n tafel.
 

PI

Senior Member
Ek het gehoor julle manne het Saterdag gebloei. Baie dankie vir die voerplek, ek maak solank n versoek dat julle 29.10.2011 n paar bolle gaan gooi vir my by Steyns.... LOL :)

PI
 

RONNIEG

New member
PI it was a great day at the Pro Am on Sunday, weather was lovely.Between the 10 fishermen we caught 166 fish.Pity I only got 5 but an improvement from 2 in the last Pro Am.I would also like to encourage the guy's to join us on the 30th of October.
 

Naruto

Sealiner
In hindsight, it would have been a good idea to make a feeding spot close by with big bomb every 15minutes from early on on Saterday at Steyns. Would have been catching more fish I thinks.
 
Top