hi is daar enige iemand wat belang stel om saam my die pen te gaan hengel die kaartjie is betaal petrol is nie n worrie nie bring net jou vis gereedskap en jou eet en drink goed ek bly in kenzington johannesburg enige een wat belang stel kan my skakel by 0715889355:thankie