Naturo dit is nag by cilliers die dam is vol,ek was die begin van die maand daar en ook oktober verlede jaar ons het gegooi waar ons verlede jaar gesit het jy moet diep gooi so 80m plus.
Hoop maar vir jou part dit reen nie die pad is snot glad.