obelix112za
New member
Ek is van Bloemfontein, is op soek na Apies Deel Hengel in Christiana se nommer... was op 3 verskillende bladsye, 3 nommers gebel en ge-Google maar kry hulle nerens in die hande nie... is op soek na n hengel plekkie v vlg week met n Chalet so naby aan die water as moontlik enige plek in of rondom Christiana. Heinrich 081 409 8265. Dankie